Misc Your Songs

Início > Misc Your ... > acordes

Arend De Beer - En Ek Loop Acordes

Misc Your Songs

Dificultad:FácilFácil

paulantunes

tuner correct add songbook print version text version salvar en e-mail
acordesukuleletablaturabajobateríaarmónicaflautacavacopiano Guitar Pro
acordes

Arend De Beer - En Ek Loop

	  Intro: Am  F  C  G 

 
Am           F 
Gisternaand, was jy aleen 
C                    G 
in die huis van jou lover 
Am             F 
Ek dink terug, aan jou sagte lyf 
C                       G 
wat wegkruip onder die laken 


C                Dm 
Hoe vêr moet ek loop 
C                         G 
om jou hart weer terug te wen 
C                Dm 
Moet ek aanhou hoop 
C                         G 
dat ek jou weer by my kan hê 


Em              F 
En dan staan ek stoksiel aleen 
Em           F           G 
en jy is so vêr weg van my 

refrão
C Dm Jy't jou naam neer geskryf C met jou vingers oor my lyf G hoe het ek jou verloor C Dm Nou staan ek voor jou lover se huis C met 'n song neer geskryf G met woorde op papier C G C G wat sê: Ek mis jou; ek mis jou; ek mis jou; ohh ek mis jou
C Dm Hoe vêr moet ek loop C G om jou hart weer terug te wen C Dm Moet ek aanhou hoop C G dat ek jou weer by my kan hê Am F Maar vanaand, is jy by my C G en jy sê jy wil my terug hê Am F dit val my by, hoe seer jy maak C G G so ek loop eerder by die deur uit C Dm Hoe vêr moet ek loop C G om weg te kan kom van jou C Dm Vir jare het ek gehoop C G om weer 'n lewe saam jou te bou Em F En nou loop ek vêr weg van jou Em F G los my uit ek kan jou nie vertrou
refrão
C Dm Jy't jou naam neer geskryf C met jou vingers oor my lyf G en steeds het ek jou verloor C Dm Nou staan ek voor jou lover se huis C ek het 'n nuwe song geskryf G met woorde in 'n brief C G C G wat vra; vergeet my; vergeet my; vergeet my; ohh vergeet my C Baby vergeet my

No existe una video leccione para esta canción

request
Aumentar uno tonoAumentar uno tono
Aumentar uno semi-tonoAumentar uno semi-tono
Disminuir uno semi-tonoDisminuir uno semi-tono
Disminuir uno tonoDisminuir uno semi-tono
LosAcordes
Buscar
auto avanzar rasgueos aumentar disminuir cambiar color esconder acordes simplificar gráficos columnas
losacordes exhibir acordes losacordes youTube video losacordes ocultar tabs losacordes ir hacia arriba losacordes